WEET VOOR JY WAAI

Weg! - - Reisgids Gamkaskloof -

HOE KOM EK DAAR? Boplaas se hek is so­wat 2 km van Kaap­se Na­tuur­be­wa­ring se kan­toor af aan die wes­te­li­ke ein­de van die kloof.

Jy het ’n ko­de no­dig om bin­ne te gaan. Dis on­ge­veer 52 km van die Gam­kas­kloof-af­draai op die Swart­berg­pas.

WAT KAN EK HIER DOEN?

Ry fiets. B­ring jou berg­fiets en ver­ken die plaas. S­ke­mer­kel­kies. Stap laat­mid­dag wes al langs die pad teen Rug­bre­kers­nek (so­wat 40 mi­nu­te). Hier het jy ’n puik uit­sig oor die Gam­kas­kloof en K­lein­berg in die wes­te. Stap. Hier is ver­skeie stapop­sies. Al die roe­tes is eg­ter on­ge­merk. Jy kan die ge­skied­kun­di­ge Leer (2 uur) by K­lein­berg aan­durf wat die klo­wers des­tyds ge­bruik het om na Prins Al­bert te reis. Jy kan ook al langs die ri­vier stap en op die uit­kyk wees vir vo­ël­spe­sies – en selfs op se­ke­re plek­ke rots­kuns ont­dek. Vra vir Li­da Louw ( die­hel2bo­plaas

@g­mail.com) van Boplaas vir in­lig­ting oor die stap­roe­tes. Swem. Som­mi­ge hui­sies het ’n plon­spoel, óf jy kan in Oom Han­nes se Gat, ’n lek­ker swem­poel, gaan ha­re nat­maak.

WAAR SLAAP EK? Boplaas het ver­skeie self­sorg­op­sies. Kon­tak die on­der­skeie ei­e­naars om te be­spreek. Kamp Kamp langs ’n stroom­pie on­der koel­te­bo­me. Hier is 4 staan­plek­ke met plek vir tot 6 men­se elk. Hier is geen krag nie, maar a­blu­sie­ge­rie­we met spoel­toi­let­te en stor­te en warm wa­ter by ’n don­kie. R200 per voer­tuig per nag. B­ring vuur­maak­hout. Be­spreek by Ry­kie by 083 306 6715 of

boplaas@g­mail.com Hui­se Jan Een­tand Die eer­ste huis op reg­ter­kant ná die hek. Hier is plek vir 6 gas­te, ’n gas­stoof en ys­kas en ’n Do­ver-stoof in die sit­ka­mer. Vuur- maak­hout word ver­skaf. Son­krag (lig­te), ker­se en lan­terns vir ’n nood­ge­val of at­mos­feer. Hier is ’n braai­plek en plon­spoel bui­te. B­ring hand­doe­ke. R1 000 p.n. (on­ge­ag die aan­tal gas­te). Be­spreek by Jo­han by 083 269 7192 of

jo­han@szc.co.za Die Stal­le­tjie ’n Een­ver­trek­kot­huis met ’n dub­bel­bed vir 2. Hier is ’n gas­stoof en -ys­kas. Geen hout­stoof. B­ring hand­doe­ke. Hout word vir die eer­ste aand ver­skaf. Son­krag (lig­te), ker­se en lan­terns. Braai­plek bui­te en swem­dam­me­tjie. R600 vir een nag. R500 p.n. vir meer as een nag. Be­spreek by Ry­kie by 083 306 6715 of boplaas@g­mail.com Oom Piet se Huis Drie slaap­ka­mers en plek vir 8 gas­te. Vol­le­dig toe­ge­rus met ’n Do­ver­stoof in die kom­buis. Son­krag vir lig­te. Braai­plek bui­te. ’n Stroom­pie na­by die huis vir af­koel. R1 000 vir een nag, R900 p.n. vir meer as een nag. Be­spreek by Ry­kie by 083 306 6715 of boplaas@g­mail.com Vaal Jo­han­nes ’n S­jar­man­te kot­huis wat uit­kyk op die berge. Ge­wild vir wit­te­brood­paar­tjies. Gas­stoof, gasys­kas en Do­ver­stoof. Bui­te­stort met mooi uit­sig. Pri­va­te plon­spoel en braai­ge­rie­we bui­te, hout word ver­skaf. R600 p.n. Be­spreek by Li­da by 082 441 2780 of die­hel2bo­plaas@g­mail.com;

die­hel­boplaas.co.za Oom Han­nes Hier­die kot­huis het 3 slaap­ka­mers en plek vir 6 gas­te. Gas­stoof, gasys­kas en Do­ver­stoof. Die bad­ka­mer is bui­te.

Hier is ’n pri­va­te plon­spoel en braai­ge­rie­we bui­te; hout word ver­skaf. R600 p.n. vir die eer­ste 1-2 gas­te, daar­na R200 p.p.p.n. wat by­kom.

Be­spreek by Li­da by 082 441 2780 of die­hel2bo­plaas@g­mail. com; die­hel­boplaas.co.za

WAAR EET EK? B­ring jou eie kos saam of be­spreek by Fonteinplaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.