S­til­le wa­ters, die­pe grond

Rock­hop­per­baai

Weg! - - Mense Se Lense Lesersfoto’s -

Rock­hop­per­baai is ’n in­ham aan Ma­ri­on se ly­kant­kus – die kus waar die wind stil­ler is. Ten spy­te hier­van ver­oor­saak die woes­te storms in die Sui­de­li­ke Ys­see dat ys­li­ke gol­we ge­woon­lik teen dié kran­se breek, met see­wier wat om le­we en dood vas­klou. Sulke hel­der wa­ter is skaars!

Ry­an het ’n drie­poot en sta­di­ge slui­ter­spoed ge­bruik om die oom­blik vas te vang – dit het die be­we­ging van die see ver­dof en die dro­me­ri­ge ef­fek ver­sterk.

HOE? Fu­ji­film Fi­nePix S3Pro; 12-24 mm-lens; slui­ter­spoed 30 se­kon­des; lens­o­pe­ning f10; ISO 100; met ’n ge­gra­deer­de neu­tra­le digt­heids­fil­ter, ’n drie­poot; en ’n af­stand­be­heer. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.