S­neeu­ko­nin­gin

G­rey-He­a­ded Al­ba­tross Rid­ge

Weg! - - Mense Se Lense Portefeulje -

’n Grys­ko­pal­ba­tros se bors­ve­re ver­dwyn teen die ag­ter­grond van s­neeu op ’n hoë rant op Ma­ri­on. Dié rant is ge­noem na die in­wo­nen­de broei­ko­lo­nie wat hier bly.

Soos an­der al­ba­tros­se b­ring grys­ko­pal­ba­tros­se die grootste deel van hul­le le­we in die lug deur – hul­le sweef son­der in­span­ning vir groot af­stan­de oor die see, en reis tot 13 000 km in ’n en­ke­le vlug op soek na kos. In die al­ge­meen keer hul­le net el­ke twee­de jaar te­rug na ’n ei­land soos Ma­ri­on om te broei. Chris het dié por­tret ge­du­ren­de so ’n broei­sei­soen ge­neem.

HOE? Ca­non 50D; 70-200 mm-lens; slui­ter­spoed 1/250ste van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f5; ISO 400.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.