S­jo­ko­la­de­laag­poe­ding

Weg! - - Kuierkos -

Vir 6-8

Voor­be­rei­tyd 25 mi­nu­te Bak­tyd 30 mi­nu­te

Hier­die poe­ding met sy brow­nie­on­der­laag en sag­te bo­laag gaan bit­ter­gou ’n guns­te­ling word.

Jy be­no­dig

• 225 g don­ker­sjo­ko­la­de • 225 g bot­ter • ¾ kop­pie on­ver­soe­te

ka­ka­o­poei­er • ’n knip­pie sout • 7 ei­ers, ge­skei • 11/ kop­pie sui­ker, in twee

3

ge­ly­ke hoe­veel­he­de ver­deel

Só maak jy

1 Voor­ver­hit die oond tot 175 ºC. S­meer ’n ron­de oond­bak van 25 cm.

2 Ver­hit die sjo­ko­la­de en bot­ter in ’n dub­bel­ko­ker tot ge­smelt. Voeg ka­ka­o­poei­er en sout by en meng.

3 K­lits die ei­er­ge­le in ’n groot meng­bak saam met 2 / kop­pie

3 sui­ker tot lig­geel en plaas een­kant. K­lits die ei­er­wit­te in ’n a­par­te, droë meng­bak tot sag­te pun­te vorm en meng dan die laas­te 2 / kop­pie

3 sui­ker daar­by in.

4 Vou die sjo­ko­la­de­meng­sel lig­gies by die ei­er­ge­le in tot ge­meng en vou dan die ei­er­wit­te lig­gies daar­by in. (Wees ver­sig­tig om dit nie te veel te meng nie.)

5 Skraap on­ge­veer die helf­te van die be­slag in die voor­be­rei­de oond­bak uit en bê­re die res (so­wat 2 kop­pies vol) in die ys­kas. Maak die poe­ding se bo­kant mooi ge­lyk en bak dit vir 20 mi­nu­te. Ver­wy­der en laat dit een­kant om heel­te­mal af te koel. Die mid­del sal ef­fens in­sak; moe­nie be­kom­merd wees nie.

6 Draai die oond se hit­te ho­ër tot 200 ºC. Skraap die res van die be­slag in die mid­del van die ge­bak­te poe­ding uit en s­meer dit lig­weg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.