Kits- dk­goe­drin

Daar’s nie per­ko­leer­ders en I­ta­li­aan­se kof­fie­ma­sjie­ne in die Vis­ri­vier­ca­nyon nie – wees dus voor­be­reid. Ons slaan ons lip­pe aan ses kits­kof­fies om te proe wat­ter soort die lek­ker­ste smaak.

Weg! - - Toerusting Koffiegoed -

Ri­cof­fy 3 in 1 Kof­fie­pu­ris­te gaan die hor­ries kry as jy dié pro­duk aan hul­le voor­lê. As jy haas­tig is vir ’n be­ker la­fe­nis, is hier­die jou voor­land.

Die meng­sel van kof­fie, si­go­rei, C­re­mo­ra en sui­ker is dalk nie puik nie, maar dis iets om te oorweeg vir ’n stap­roe­te.

R30 vir 10 sak­kies by Ga­me Hug in a Mug To­as­ted Marsh­mal­lows Cap­puc­ci­no Meng dié poei­er met kook­wa­ter en kyk hoe die in­houd van hier­die sak­kies wê­reld­vre­de be­werk­stel­lig. Dit ruik heer­lik en sal e­ni­ge knor­pot laat glim­lag. Moet dit liefs nie te ge­reeld drink nie – los dit eer­der vir nood­toe­stan­de, want te veel vro­lik­heid en ge­luk­kig­heid raak la­ter ir­ri­te­rend.

R49 vir 10 sak­kies by Wool­wort­hs Ja­cobs Krö­nung El­ke sak­kie be­vat 100% eg­te kof­fie en niks an­ders nie. Jy gaan dus ek­stra sui­ker en melk moet in­pak as jy daar­van hou. Dis nie ’n uit­da­gen­de kof­fie met in­ge­wik­kel­de nas­ma­ke nie en die so­ge­naam­de ver­w­öhna­ro­ma (wat dit ook al mag wees) is ’n be­mar­kings­foe­fie vir ’n an­der­sins eer­li­ke, een­vou­di­ge kof­fie.

R47 vir 26 sak­kies by Pick n Pay Nes­café­gem­mer­koe­kie­lat­té Maak Ou­kers­aand el­ke so­mer­va­kan­sie selfs lek­ker­der met gem­mer­koe­kie­kof­fie.

El­ke teug smaak soos Bo­ney M. en sneeu­vlok­kies ter­wyl jy in E­tosha langs die vuur sit. Jy moet ’n paar mi­nu­te fluks met ’n le­pel k­lits om die skuim­kop te maak, maar dis die ek­stra moei­te werd.

R50 vir 10 sak­kies by Pick n Pay Café En­ris­ta 3 in 1 (Sterk) Dis dalk nie ghrênd café au lait nie, maar dis die naas­te wat jy daar­aan gaan kom ter­wyl jy kruis­been bo-op Gi­ant’s Cas­t­le sit en die ver­te in­staar. Nes die Ri­cof­fy 3 in 1, be­vat die pro­duk ook sui­ker en poei­er­melk. Die deur­snee-ou hou van twee tee­le­pels sui­ker en ’n blerts melk, maar as jy swart en min­der soet ver­kies, is dié pro­duk nie vir jou nie.

R90 vir 20 sak­kies by Pick n Pay NoMU-warm­sjo­ko­la­de Min din­ge is so be­vre­di­gend soos ’n be­ker warm­sjo­ko­la­de ná ’n uit­mer­ge­len­de stap­tog of ’n dag in ’n op­blaas­boot op die Oran­je­ri­vier.

NoMU ge­bruik rou, on­ver­werk­te sui­ker as ’n be­stand­deel, as­ook neu­te en reg­te melk­pro­duk­te. Ag jou­self ge­luk­kig as jy nie al­ler­gies is hier­voor nie.

R70 vir 10 sak­kies by C­hec­kers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.