KOM KAMP SAAM!

Die Weg- span nooi jou na ’n na­week prop­vol pret saam met ons skry­wers en fo­to­gra­we. Kom kamp saam op die oe­wer van die mooi Hol­sloot­ri­vier bui­te Raw­son­vil­le in die Wes-Kaap. Ons bied werks­win­kels aan oor hoe jy jou volgende Namibië- of Botswa­na-va­kan­sie

Weg! - - Wiele -

WAAR?

D­wars­berg Trout Hi­de­a­way, Raw­son­vil­le, Wes-Kaap

KOS­TE

Ba­sie­se kos­te R950 p.p. vir die he­le na­week. Be­spreek jou plek en b­ring jou eie woon­wa of tent teen geen by­ko­men­de ver­blyf­kos­te nie.

Of kies een van dié ver­blyfop­sies:

*Kot­huis +R1 300 p.p. vir die he­le na­week (ver­skeie kot­huis­op­sies is be­skik­baar – vra wan­neer jy be­spreek).

*Ba­sie­se tent +R1 350 per tent (2 men­se) vir die he­le na­week (sluit 2 ma­tras­se in)

*Mid­del­slag-tent +R2 250 per tent (2 men­se) vir die he­le na­week (sluit in: 2 bed­dens met bed­de­goed, ’n bed­kas­sie en 2 kamp­stoe­le)

*Luuk­se tent +R4 950 per tent (2 men­se) vir die he­le na­week (sluit in: 2 bed­dens met bed­de­goed, ’n bed­kas­sie, 2 kamp­stoe­le en ’n stort­hok­kie)

Wat is nog in­ge­sluit?

· Ver­sna­pe­rin­ge en wyn (Vry­dag­aand) · Ont­byt al­bei og­gen­de · Ge­skenk­sak­kie · Ver­maak · Werks­win­kels en se­ke­re ak­ti­wi­tei­te · Ver­maak vir die kin­ders

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.