PRO­GRAM

Weg! - - Wiele -

VRY­DAG

Wyn­proe/s­ke­mer­kel­kies. Kamp­vuur­sto­ries saam met To­ast, Erns en Sophia, wat oor hul­le ve­le rei­se op ons vas­te­land ge­sels.

Peu­sel­hap­pies word be­dien.

SA­TER­DAG

Op­si­o­ne­le og­gend-ak­ti­wi­tei­te:

Stap deur fyn­bos saam met ’n ken­ner van fauna en flora, of ge­niet die vars berg­lug op jou fiets. Ont­hou om jou ka­me­ra en ver­ky­ker in te pak!

Jy het ook die op­sie om saam met Bun­di Ad­ven­tu­res op die B­re­ë­ri­vier te roei – dit kos R450 per vol­was­se­ne en R350 per kind.

Op­si­o­ne­le mid­dag-ak­ti­wi­teit:

90 mi­nu­te lan­ge fo­to­gra­fie­ses­sie. Leer jou ka­me­ra be­ter ken saam met ons fo­to­re­dak­teur, S­hel­ley. Hier’s jou kans om te­rug­voer te kry op van die fo­to’s wat jy op die stap ge­neem het!

AAND

Die he­le ge­sin neem deel aan ons op­win­den­de pot­jie­kos­kom­pe­ti­sie – lek­ker pry­se te wen.

Mu­siek deur ons eie san­ger/ lied­jie­skry­wer/reis­skry­wer/ kar­to­graaf François.

SON­DAG

To­ast en François bied ’n ont­byt­werks­win­kel aan oor wat jy moet weet as jy ’n Botswa­na- of Na­mi­bi­ë­va­kan­sie re­ël.

Tyd vir ’n laas­te kof­fie en be­skuit saam voor ons huis­waarts keer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.