DOEN­DIN­GE ROND­OM DIE DORP

Weg! - - Dorp Stellenbosch -

STAP OF TRAP IN JON­KERS­HOEK

Dié berg­re­ser­vaat lê in ’n val­lei skaars ’n klip­gooi uit die dorp. Kom stap die mak­li­ke 6,4 km-roe­te (uit en tuis) al met die Eer­ste­ri­vier langs ver­by Eer­ste Wa­ter­val tot by Twee­de Wa­ter­val (al­bei met ’n plas­poel) of die meer uit­da­gen­de Swart­bos­kloof­pad (7 km uit en tuis) teen die berg­hang uit en deur ’n in­heem­se woud.

Jy kan ook bo­ge­noem­de twee roe­tes saam­snoer in ’n lan­ger roe­te, of die Pa­no­ra­ma­roe­te (17 km) tot heel bo-op Gu­ar­di­an­piek volg en dan via Twee­de Wa­ter­val terugkeer.

Jon­kers­hoek het ook ’n 45 km lan­ge net­werk van berg­fiets­paaie wat wis­sel van mak­ke­ri­ge plan­ta­sie­paaie tot smal spoor­tjies waar­langs dap­per trap­pers teen die berg­hel­lings kan af­jaag. Waar? Aan die bo­punt van Jon­kers­hoek­weg. Kos­te? Stap: R40 p.p. (R20 per kind jon­ger as 12, maar gra­tis met ’n Wild Card) Fiets­ry: R50 p.p. Oop 7.30 vm.-6 nm. Kon­tak 021 866 1560 (stap­roe­tes) of 021 866 1512 (berg­fiets­roe­tes);

ca­pe­na­tu­re.co.za Wat nog? Die ka­fee by die hek ver­koop peu­sel­goed en koel­drank – hou dié be­lo­nin­kie in ge­dag­te wan­neer jy teen die berg uit­swoeg!

WAAR KRY EK ’N FIETS? Net voor jy by Jon­kers­hoek se hek aan­kom, lê Ri­de In op reg­ter­hand. Dit is Ga­vin King se fiets­werks­win­kel-en-re­stau­rant waar jy ’n ste­wi­ge ont­byt kan weg­slaan, ’n e­ner­gie­sta­fie vir jou groot trap koop en ook ’n fiets kan huur (R250 per dag vir ’n ba­sie­se berg­fiets en R500 per dag vir ’n dub­bel­ge­veer­de een).

Hier’s kleed­ka­mers met stor­te vir fiets­ry­ers se ge­bruik, en Ga­vin­hul­le her­stel ook fiet­se. Oop Wo.-Ma. van 7.30 vm.-4.30 nm. Kon­tak 021 883 3985;

ri­dein.co.za • BMT op die hoek van Mark- en Dorp­straat is nog ’n op­sie: fiet­se teen R200 per half­dag of R400 vir ’n vol­dag. Doen na­vraag oor be­ge­lei­de fiets­toe­re.

021 887 3417; bmt­sa.co.za

MIK NA ’N MARKIE!

• Die Au­da­cia-wyn­plaas hou el­ke Sa­ter­dag en Son­dag van 10 vm.4 nm. die Root 44-mark. Hier’s kle­re en hand­werk te koop en die hoof­tent kreun van al die kos-, bier- en wyn­stal­le­tjies. Die kin­ders word be­sig ge­hou in die om­hein­de Wor­ld of Ad­ven­tu­re-speel­park; dus kan jy ag­ter­oor sit en luis­ter hoe ’n plaaslike mu­si­kant die sna­re tok­kel. Waar? Langs die R44 suid (die S­trand­pad), so­wat 6 km uit S­tel­len­bosch. Kon­tak 021 881 3052;

root44.co.za

• Die Slow Mar­ket by die Ou­de Li­ber­tas-am­fi­te­a­ter is klei­ner, maar net so ge­sel­lig. Dis el­ke Sa­ter­dag van 9 vm.-2 nm. en be­staan uit kos­stal­le­tjies wat pro­duk­te uit die om­ge­wing ver­koop. Waar? Volg A­dam Tas­weg wes uit die dorp en draai oor­kant Dis­tell se hek regs na Ou­de Li­ber­tas. Kon­tak 021 886 8514;

ou­de­li­ber­tas.co.za S­TEL­LEN­BOSCH-VAL­LEI • J.C. Le Roux Kom be­slis vir die nou­gat-en-von­kel­wyn­proe! Kon­tak 021 865 8200;

j­cle­roux.co.za

• Mid­del­vlei hou ’n boe­re­braai­mid­dag­e­te met e­nig­iets van hoen­der­so­sa­ties en skaap­tjop­pies tot pam­poen­pof­fers. R200 p.p. Kon­tak mid­del­vlei.co.za

021 883 2565

• S­pier se Eagle En­coun­ters

re­ha­bi­li­ta­sie­pro­gram ver­dien ’n be­soek. Hier is roof­vo­ëls en ui­le te sien. Jy mag van die uil­tjies troe­tel en daar’s daag­liks om 11 vm. en 2 nm. ’n ver­to­ning waar­in val­ke, a­ren­de en aas­vo­ëls ’n bie­tjie af­s­how. R75 p.p. (R65 per kind.) Kon­tak 021 858 1826;

s­pier.co.za

HELDERBERG • Rust en Vre­de Uit­soek­wy­ne, ’n kel­der wat deur Ga­wie Fa­gan ont­werp is en ’n daag­lik­se wyn­ma­kers­mid­dag­e­te van óf ste­ak óf salm, met by­kos­se; van­af R240 p.p. Kon­tak 021 881 3881;

rus­ten­vre­de.com

• Lou­rens­ford Bui­ten wyn kan jy The Cof­fee Ro­as­ting Co. se boe­re­troos proe. Hier’s el­ke Son­dag en el­ke twee­de Vry­dag­aand ’n mark. Kon­tak 021 847 2333;

lou­rens­ford.co.za

• Ver­ge­le­gen Drie eeue ge­le­de het Si­mon van der Stel se seun en op­vol­ger, Willem A­dri­aan, hier ge­boer. Kom wan­del deur dié stuk ge­skie­de­nis. ’n For­me­le toer kos R50 p.p. Daag­liks om 9.30 vm. Kon­tak 021 847 2122;

ver­ge­le­gen.co.za

S­TEL­LEN­BOSCHBERG • Stark-Con­dé Die proe­lo­kaal sit op ’n ei­land in ’n dam en ’n wyn­proe kos R40 p.p. Eet ag­ter­na by die Pos­t­card Café met sy mooi uit­sig. Kon­tak 021 861 7700;

stark-con­de.co.za

• Blaau­w­klip­pen Hier kui­er jy on­der die bis­tro se bo­me en Son­dae hou die plaas sy ge­wil­de mark. Kon­tak 021 880 0133;

blaau­w­klip­pen.com

• Wa­ter­ford E­sta­te het mooi sand­steen­ge­boue. Neem in die bin­ne­hof plaas vir ’n sjo­ko­la­de-en-wyn­proe. Kon­tak 021 880 5316;

wa­ter­f­or­de­sta­te.co.za

BOTTELARY-HEU­WELS

• Bey­ers­kloof In 1925 het ’n eks­pe­ri­men­te­le krui­sing tus­sen die pi­not noir- en her­mi­ta­ge-va­ri­ë­teit tot die e­nig­ste eg Suid-A­fri­kaan­se wyn ge­lei: pi­no­ta­ge. En Bey­ers Tru­ter het ’n pi­no­ta­ge-pas­sie. Kom proe! Kon­tak 021 865 2685;

bey­ers­kloof.co.za

• Groen­land Al ge­hoor van ’n Ka­roo­boer wat wyn­boer ge­word het? Ont­moet vir Ko­sie S­teen­kamp. Kon­tak 021 903 8203;

groen­land.co.za

• Mooi­plaas Len­te­tyd kan jy saam met Tiel­man Roos, die win­gerd­bou­kun­di­ge, ’n fyn­bos-en-wingerd-stap­roe­te on­der­neem. Kon­tak 021 200 7493;

mooi­plaas.co.za

SI­MONS­BERG

• Bar­tin­ney In dié wyn­proe kry fyn­bos wyn­pas­maats! R50 p.p. Kon­tak 021 885 1013;

bar­tin­ney.co.za

• K­nor­hoek Die To­wer­boschre­stau­rant se Son­dag­buf­fet is ’n moet! R265 p.p. Kon­tak 021 865 2958;

k­nor­hoek.co.za

• Mu­ra­tie Een van die oud­ste pla­se. Proe die An­se­la van de Caab-ver­snit – dis ge­noem na die eer­ste ei­e­naar, Lau­rens Campher, se min­na­res. Kon­tak 021 865 2330;

mu­ra­tie.co.za

Jon­kers­hoek-na­tuur­re­ser­vaat

Slow Mar­ket, Ou­de Li­ber­tas

KYK HOE LEK­KER DUT OU SI­MONS­BERG! Van die De­lai­re Graff-wyn­land­goed af kan jy mooi sien hoe “Si­mon” op sy rug lê en slaap, met sy neus wat hier regs op­wip en sy han­de oor sy boe­pie ge­vou. DIE ALTERNATIEF Op ’n Vi­ne­hop­per-wyntoer be­stuur jy nie self nie; ’n bus­sie neem jou van plaas tot plaas. Loer aan­lyn vir die ver­skil­len­de dag­toe­re – dit kos van­af R250 p.p. Kon­tak 021 882 8112

vi­ne­hop­per.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.