WEET VOOR JY WAAI

Weg! - - Dorp Stellenbosch -

WAAR BLY EK? Die S­tel­len­bosch 360-toe­ris­me­bu­ro is veel meer as net ’n bro­sju­re­bron: Die mees­te van die dorp én wyn­pla­se se ver­blyfop­sies is hier ge­lys en die per­so­neel doen die be­spre­kings na ge­lang van jou ge­sin se groot­te én be­gro­ting. Vra ook vir ’n straat­kaart van S­tel­len­bosch so­wel as die bro­sju­re oor die his­to­rie­se ge­boue. Waar? Mark­straat 36. Oop Ma.-Vr. van 9 vm.- 5 nm., Sa. tot 2 nm. en So. tot 1 nm. Kon­tak 021 883 3584

s­tel­len­bosch.tra­vel

WAT­TER WYNROETE VIR MY? Die span by S­tel­len­bosch Wi­ne Rou­tes ken die dis­trik se wyn­pla­se op die pun­te van hul­le vin­gers. Kom vra al jou vrae hier en kry ook ’n pad­kaart wat die vyf wyn­roe­tes aan­dui. Waar? Kerk­straat 47. Oop Ma.-Vr. van 9 vm.-6 nm. Oor na­we­ke van 9 vm.-3 nm. Kon­tak 021 886 4310;

wi­ne­rou­te.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.