Weg!

Volgende maand in Weg

-

PARKE.

Dis Erfenismaa­nd en julle kan vir ’n week gratis in ’n nasionale park gaan kuier – ons het die ideale daguitstap­pie-plan vir agt parke.

TOERUSTING.

Sak en pak see toe! Dié bagasie (van dagsakkies tot kratte) is reg vir enige soort pakkaas.

ZOELOELAND.

Ithala, Imfolozi en Hluhluwe... hier’s jou klassieke reisplan deur KwaZulu-Natal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa