Só lyk ’n gou­e­me­dal­je-uit­stal­ling

Weg! - - Vlaggie -

Die Kir­sten­bosch-uit­stal­ling by die C­hel­sea-blom­me­skou in En­ge­land (fo­to bo) het vroe­ër van­jaar (wéér) ’n goue me­dal­je ge­wen – vir die 35ste keer in 42 jaar. Nou kan jy ook gaan kyk hoe dit ge­lyk het: Die ont­wer­pers Da­vid Da­vid­son en Ray­mond Hud­son her­skep die uit­stal­ling by die Gar­den Wor­ld-kwe­ke­ry se jaar­lik­se len­te­fees... net ’n ent­jie van Jo­han­nes­burg af!

Dis nie al wat jy by dié fees in Mul­ders­drift kan sien nie – hier gaan ook 18 skou­tui­ne wees vol­gens van­jaar se te­ma (“Co­lour my Wor­ld”) en praat­jies oor on­der meer hoe om wa­terslim tuin te maak en eet­ba­re blom­me in jou len­te­tuin te kweek. Da­vid en Ray­mond ge­sels ook oor hul­le er­va­ring in Lon­den. Kry die pro­gram by gar­den­wor­ld.co.za Wan­neer? 28 Ju­lie tot 3 Sep­tem­ber Waar? Gar­den Wor­ld, Bey­ers Nau­dé-ry­laan, Mul­ders­drift Oop El­ke dag 8 vm.-5 nm. Kos­te R30 p.p. om die skou­tui­ne en C­hel­sea-uit­stal­ling te sien. Die praat­jies en werk­ses­sies kos van­af R80 p.p. om by te woon. Nog in­lig­ting en be­spre­kings 011 957 2545; gar­den­wor­ld.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.