Weg!

SORG SÓ VIR JOU TEGNIESE KLERE

-

Al die kledingstu­kke in hierdie toets bestaan uit sintetiese materiale – heeltemal of gedeelteli­k. Dié materiale verg spesiale sorg.

Wanneer jy ’n wasmasjien gebruik, moet jy die klere omdop en die sagte siklus en koue water gebruik.

Gewone waspoeier is nie geskik vir tegniese materiale nie en sal die waterweren­de eienskappe bederf. Gebruik eerder spesialisp­rodukte soos Nikwax.

Moet nooit bleik- of versagmidd­els gebruik nie.

Moet dit nie in ’n tuimeldroë­r droog maak nie. Laat dit eerder natuurlik uitdroog – dis immers ontwerp om water af te skud. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa