Weg!

SKINK ’N GLASIE!

-

Elkeen wat op Stellenbos­ch gestudeer het, is bekend met die goedkoop, ongehoute Tassenberg-rooiwyn.

Dié wyn word al sedert 1936 gebottel en is genoem na die einste Adam Tas. Die Distell-maatskappy se Chateau Libertas-versnit dra die plaas se naam en was vroeër jare só gesog dat dit selfs tydens die Britse koningsges­in se besoek in 1947 op ’n staatsbank­et voorgesit is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa