Ska­re op die ho­ri­son

N­gor­on­goro, Tan­za­nië

Weg! - - Mense Se Lense Portefeulje -

In Fe­bru­a­rie en Maart – die laas­te maan­de van die re­ën­sei­soen – is die N­du­tu-ge­bied in die noor­de­li­ke deel van die N­gor­on­goro­kra­ter die tuis­te van e­nor­me trop­pe wil­de­bees­te, wat na die moe­ras­ag­ti­ge deel kom om te kalf. Die aan­tal die­re is oor­wel­di­gend – Mar­lon be­skryf dié mas­sa as ’n “on­waar­skyn­lik­heid van wil­de­bees­te”.

Ca­non EOS 5D Mk. IV; 70-200 mm-lens; slui­ter­spoed 1/500 van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f8; ISO 200. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.