TE­KEN IN EN WEN!

Een ge­luk­kig le­ser kan ’n een nag lan­ge ver­blyf vir t­wee men­se by die Pre­si­dent Ho­tel wen, ter waar­de van R6 000!

Weg! - - Wiele -

Leeu­kop is ’n ge­pas­te ag­ter­grond vir die be­kroon­de Pre­si­dent Ho­tel in Ban­try­baai. Hier­die luuk­se oord lê reg langs die At­lan­tie­se O­se­aan en net ’n klip­g­gooi van Kaap­stad se mid­de­stad af.

Die vier­ster­ho­tel het 349 ka­mers wat kon­tem­po­rê­re e­le­gan­sie en ge­mak met ruim­heid kom­bi­neer.

Die Pre­si­dent Ho­tel bied gas­te diens en ge­rie­we van wê­reld­ge­hal­te. Die kon­fe­ren­sie­ge­rie­we het mo­der­ne in­fra­struk­tuur en blits­vin­ni­ge Wi-Fi.

Kom be­leef die vars see­lug, ’n uit­sig oor die At­lan­tie­se O­se­aan en heer­li­ke kos. Ont­span langs die ho­tel se swem­bad of be­nut die lig­ging en gaan maak ’n draai op die strand.

Ban­try­baai is goed be­skut teen die Kaap­se wind en die ho­tel be­leef heel­wat wind­lo­se en son­skyn­dae per jaar. DIE PRYS SLUIT IN: • ’n kom­pli­men­tê­re maal­tyd vir

t­wee men­se; • ’n nag se ver­blyf vir t­wee men­se; en • ’n uit­stap­pie na Rob­ben­ei­land vir

t­wee men­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.