Trap in die Moe­der­stad

Weg! - - Vooraf Kortliks -

Jy hoef nie in te skryf vir die Kaap­stad-fiets­toer (of e­nig­sins ’n ly­cra-uit­rus­ting in jou kas te hê) om die Moe­der­stad op ’n fiets te be­leef nie. Die maat­skap­py Up Cy­cles het fiet­se wat jy kan huur om on­der meer die Wa­ter­front, See­punt­pro­me­na­de en C­lif­ton te ver­ken. Hoe werk dit? Jy huur ’n fiets by een van vier sta­sies: Die B­re­a­ka­way Café in Wa­ter­kant­straat na­by die stads­kern, Si­lo 5 by die V&A Wa­ter­front, The Pa­vi­li­on op die See­punt­pro­me­na­de en by The Bay Ho­tel in Kamps­baai. Jy kan die fiets weer by ’n an­der sta­sie af­laai as jy net in een rig­ting wil ry. Kos­te Va­n­af R60 (1 uur) tot R220 (vol­dag). An­der op­sies is: twee of drie uur lan­ge rit­te en ’n half­dag­rit. Dié pry­se sluit val­helms en slot­te in. Jy kan ’n kin­der­stoel­tjie huur teen R50. Pen­si­oen­trek­kers kry ’n 20%-af­slag op al­le rit­te. Ek ver­jaar! B­ring ’n be­wys van jou ver­jaar­dag en jy kan ’n uur gra­tis trap. Kry ’n roe­te­kaart op die web­blad u­p­cy­cles.co.za Oop Die tye wis­sel op grond van die sei­soen en wan­neer die son sak. Die laas­te rit ver­trek ’n half­uur voor­dat die son sak. Die B­re­a­ka­way Café-sta­sie is toe oor na­we­ke en op o­pen­ba­re va­kan­sie­dae, maar die an­der drie sta­sies is se­we dae per week oop. Nog in­lig­ting 076 135 2223; 074 100 9162; u­p­cy­cles.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.