Die pad vo­ren­toe

Weg! - - Mense Se Lense Portefeulje -

Die pas is met groot fan­fa­re op 10 Ja­nu­a­rie 1888 ge­o­pen – die ge­leent­heid is deur ver­skeie hoog­ge­plaas­tes by­ge­woon.

Meer as ’n eeu la­ter ver­dwerg die berg steeds die groot ge­tal­le men­se wat van o­ral kom om die pas te ry, hard­loop en fiets­ry.

HOE? Ca­non EOS 5D Mk. III; 24-70 mm-lens; slui­ter­spoed 1/125 van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f4.5; ISO 500. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.