Weg!

Cobb Kitchen-in-a-box

-

Terwyl die kinders in die warm baddens baljaar, kan jy gou-gou ’n hele hoender én aartappels braai, of omelette, of ’n ribbetjie, of ’n kabeljou, paella, braaibrood­jies, wors, ag man, sommer enigiets! Cobb verskaf ook ’n resepteboe­k as jy sukkel om met ’n nuwe resep vorendag te kom. Al wat jy nou kort, is ’n gestreepte langbroek en ’n hoed wat soos ’n groot wit sampioen lyk. R3 395 by Outdoor Warehouse

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa