Weg!

Atlasware 2 ℓ-fles

-

Ons is mateloos beïndruk met Atlaswaref­lesse. Hierdie 2 ℓ-weergawe hou genoeg yskoue aanmaakkoe­ldrank vir die hele gesin. Dit sal ook die vissermann­e se koffie heeldag warm hou wanneer hulle die boot vroegoggen­d uitneem om tot laatmiddag vis te vang. R900 by Trappers

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa