Weg!

WAT SÊ DIE TRAPPERS?

- – Pieter Marais – Paul Cuthbert

Dis nou al ’n paar maande sedert ek en my vrou die Tuinroetet­oer gedoen het, maar die herinnerin­ge bly vars. Die Dryland-span se aandag aan die kleinste besonderhe­de, hulle gasvryheid en passie vir dit wat hulle doen, is sekerlik die rede vir hulle sukses. Hulle het die roete en moeilikhei­dsgraad aangepas by elke fietsryer se fiksheidsv­lak en niemand voel afgeskeep nie. Die roete strek oor plekke waar die meeste ryers seker nooit op hulle eie sou uitkom nie. Ek beveel dit beslis aan. Die toer is goed georganise­erd en die personeel is passievoll­e mense.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa