Kom rus op die Tuin­roe­te

Dit was ’n lang jaar en jy moet jou bat­te­rye her­laai voor­dat jy 2018 aan­pak – kom kamp saam met ons om a­sem te skep.

Weg! - - Vlaggie -

WAN­NEER? 6-9 Ja­nu­a­rie 2018 en 9-12 Ja­nu­a­rie 2018

KOS­TE R5 550 p.p. vir al­le e­tes, ak­ti­wi­tei­te, tent­bly­plek, ver­voer en park­ta­rie­we; 30% af­slag vir kin­ders on­der 12

WAAR? San­par­ke se Diep­wal­le­woud­kamp

DAG 1 Ver­ken die woud­sta­sie­mu­seum na­dat jy by die kamp op­ge­daag het, of pak een van die stap­roe­tes van Diep­wal­le af. Of klim op jou berg­fiets!

DAG 2 Ná ont­byt ry ons ’n eks­klu­sie­we roe­te deur die Knys­na­woud (met jou eie voer­tuig of in ’n mi­ni­bus). Ge­niet dan ’n piek­niek­mid­dag­e­te en ver­ken daar­na die Knys­na-strand­meer per boot deur die Knys­na­kop­pe. Aand­e­te by die kamp volg.

DAG 3 Ons eet ont­byt en ver­trek per mi­ni­bus na P­let­ten­berg­baai vir ’n be­ge­lei­de strand­toer en woud­stap­pie. Weer eet ons ’n piek­niek­mid­dag­e­te en ry teen mid­dag te­rug kamp toe.

DAG 4 Dis groet­tyd ná ’n lek­ker ont­byt.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.