Dis mos mý land se steak daai

Weg! - - Vooraf Briewe -

Ek woon al 14 jaar in Suid-A­fri­ka en het nie ge­dink ek sal ooit ’n Ko­re­aan­se dis in ’n plaas­li­ke tyd­skrif raak­lees nie. Groot was my ver­ba­sing toe ek die re­sep vir Ko­re­aan­se steak ge­waar in Weg #155. Ná ’n vin­ni­ge be­soek aan die naas­te Wool­ies het ek my ge­sin (my vrou, Mi­che­le Au­cock, en my seun, Li­am) met ’n on­ver­wag­te fees­maal be­derf.

Al wat ge­kort het, was kim­chi – ’n eg Ko­re­aan­se by­kos ge­maak van ge­sou­te en ge­pe­kel­de groen­te. Baie dan­kie vir die in­spi­ra­sie.

EUISUK JUNG, Sand­ton >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.