WAT NOG?

Weg! - - Vrystaat Golden Gate -

Vir die stap­pers. Kry ’n kaart by ont­vangs. As jy net ’n na­week het, stap die Hol­krans­sir­kel­roe­te (1½ uur) van die ho­tel af. En stap van G­len Ree­nen af na die E­cho Ra­vi­ne, Bos­kloof, Brand­wa­grots en Mushroom Rock – jy kan al dié pun­te kom­bi­neer in een lang roe­te van so­wat 2½ uur. Die twee dae lan­ge Rib­bok­roe­te strek oor 28 km. Op dag 2 klim jy tot 2 600 m bo see­vlak, maar dis doen­baar vir die ge­wo­ne ou. Die oor­nag­hut het hout en ma­tras­se. Dit kos R175 p.p. plus die be­wa­rings­ta­rief van R44 p.p.

Vir dies met rooi­mie­re. Nie el­ke ou wil heel na­week op die stoep sit met ’n boek nie. Perd­ry kos R150 p.p. vir ’n uur en R200 vir 2 uur. Ab­seil teen die kran­se af of roei in die Rib­bok­spruit (slegs in die so­mer). Laas­ge­noem­de ak­ti­wi­tei­te moet voor­af be­spreek word. Pry­se hang af van die groot­te van die groep, maar be­gin by so­wat R200 p.p. vir 4 men­se.

Leer meer oor die Ba­so­tho­kul­tuur. Toe­re el­ke dag van 9 vm. tot 4.30 nm. teen R60 p.p. ’n Be­soek aan die san­go­ma kos R30 p.p.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.