Met eisj, ja!

Weg! - - Advertensie-artikel -

Niks het die le­we in die bui­te­lug so­veel ver­an­der soos die 12V-kam­pys­kas nie. Weg is die dae van ge­smel­te ys en dry­wen­de lam­s­tjop­pies – nou kan jy ’n krag­ti­ge ys­kas vir meer as 24 uur laat loop teen ’n tem­pe­ra­tuur wat room­ys kan vries, op ’n en­ke­le bat­te­ry­la­ding.

Maar doel­tref­fend­heid is nie al wat saak maak nie. Rug­steun­diens en be­trou­baar­heid is ook sleu­tel­fak­to­re om te oor­weeg wan­neer jy ’n ys-/vries­kas koop, saam met die ys­kas se werk­ver­rig­ting in ui­ter­ste hit­te en wan­neer dit bloot­ge­stel word aan ’n voer­tuig wat erg vi­breer.

Na­ti­o­nal Lu­na se ys­kas­te kry reg­mer­kies in al dié af­de­lings. Dit word in A­fri­ka en vir A­fri­ka ont­werp en ver­vaar­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.