Weg!

Kry ’n goeie ondersteun­ingsdiens

-

Soos wat 12V-yskaste al sterker en meer doeltreffe­nd word, word dit al belangrike­r om onfeilbare ondersteun­ingskrag te hê. En wat is meer betroubaar as ’n solenoïeds­telsel wat meganies getoets is en al vir 20 jaar vertrou word? Inderdaad: National Luna se aanboord-dubbelbatt­erystelsel bedien al sedert 1997 die wêreldwye 4x4-, boot- en woonwamark­te. Dis ook die dubbelbatt­erystelsel wat Avis Safari Rentals vir hulle vloot hardwerken­de Ford Rangers en Toyota Land Cruisers gebruik.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa