Weg!

Diskoteeks­eekat

Colin Marshall, Pantar-eiland, Indonesië (tweede plek, 2014)

-

Colin het hierdie bigfin reef squid in die nag afgeneem terwyl hy langs die kus van Pantar in Indonesë geduik het. Dié dier kan van kleur verander om homself te kamoefleer óf om ’n maat nader te lok. Hierdie vermoë word metachrose genoem – die willekeuri­ge beheer van die selle in die vel wat lig weerkaats.

HOE?

Nikon D7000; 60 mm-lens; sluiterspo­ed 1/160 van ’n sekonde; lensopenin­g f13; ISO 160. >

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa