Weg!

WAT SÊ DIE MENSE?

-

Ighsaan Miller, afgetrede hysbaktegn­ikus, Elsiesrivi­er

“Die Karoo is ’n ervaring wat jy nie kan beskryf nie. Ek het onmiddelli­k verlief geraak op die plek, en oorweeg dit om Karoo toe te trek.”

Merwe Erasmus, bestuurder van voedselfab­riek, Eversdal

“Die lang, plat stukke op gewone grondpaaie was vir my ’n negatiewe faktor. Die gasvryheid en vriendelik­heid van Douwe-hulle was weer ’n groot plus. En die lekker kos.”

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa