Weg!

KAAPSTAD

-

Kuier julle dié vakansie in Kaapstad? Hier is vyf top-daguitstap­pies vir daardie dae wanneer die stad net ’n bietjie té vol voel

Die Moederstad het genoeg doendinge om vakansiega­ngers (en inwoners) vir ’n leeftyd besig te hou. Maar soms is dit lekker om in jou kar te klim, die ruite af te draai en vir die dag uit te ry. Hier’s vyf windrigtin­gs wat jy op ’n sonnige somersdag kan inslaan.

 ??  ??
 ??  ?? CHAPMANSPI­EKRYLAAN
CHAPMANSPI­EKRYLAAN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa