Weg!

Dié Weg- feite hoort op ’n Chappies-papiertjie

-

Ek skryf na aanleiding van die storie oor Oosie se indeks in Weg se Oktober-uitgawe. Ek het óók ál die uitgawes, van Weg #1 tot 156, asook die somer-uitgawe van Veld toe waarin Wegbreek se “geboorte” destyds (in 2004) aangekondi­g word.

Terloops, Wegbreek het sy naam uit ’n kortlys van 100 voorstelle ontvang. Ander name op die lys was: Oppad, Padvat, Rits en Zoem. Ek het toe ’n bietjie ondersoek ingestel en die volgende groot getalle ontdek:

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa