Weg!

Voorwaarts, mars!

- HEIN WASSERMANN, Mosselbaai

Ek het dié foto geneem by die Sunsetdam net buite die Onder-Sabieruska­mp. Ek was op die regte tyd op die regte plek. Die twee konings loop in gelid terwyl een kameelperd en drie bontkiewie­te hulle dophou.

Hulle het eers water gedrink en toe rustig om die dam geloop en later ook voor ons in die pad.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa