PASOP VIR MALARIA IN DIE WILDTUIN

Weg! - - Vooraf Kortliks - – Mar­cel­le van Nie­kerk

Maak se­ker jy tref voor­sorg teen malaria as jy tus­sen nou en A­pril in die wildtuin gaan kui­er. Dr. Nar­dus Vis­ser van die S­ku­ku­za- me­die­se prak­tyk het ge­sê daar is tot dus­ver van­jaar meer ge­val­le as in 2016 – waar­skyn­lik weens laas­jaar se droog­te.

San­par­ke be­veel aan dat be­soe­kers me­di­ka­sie neem, soos voor­ge­skryf deur ’n dok­ter, en saans hul­le vel goed be­dek. Laat weet ook die dok­ters in S­ku­ku­za on­mid­del­lik as jy wel malaria kry ná ’n park­be­soek so­dat hul­le ri­si­ko­ge­bie­de kan i­den­ti­fi­seer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.