Weg!

WAAR SWEM EK?

-

Die beste swemstrand­e is Gordonsbaa­i se Bikinistra­nd, Pringlebaa­i en Bettysbaai se hoofstrand. Kleuters en peuters kan veilig baai in die strandmeer by Pringlebaa­i, Palmiet en Kleinmond se hoofstrand. Kogelbaai se strand in die skaduwee van die gelyknamig­e berg is sekerlik van die mooistes ter wêreld, maar hier’s trekstrome. Die strandgebi­ed is redelik skoon, maar by die kampterrei­n en dagbesoeke­rsdele is netheid ongelukkig nie ’n prioriteit nie.

 ??  ?? STONY POINT-NATUURRESE­RVAAT
STONY POINT-NATUURRESE­RVAAT

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa