Weg!

First Ascent Applebaadj­ie

-

Dié baadjie kan jy tot die grootte van ’n appel opvou – vandaar die naam. ( Nee, hy praat nie met jou iPhone nie. – Red.) Hy’s liggewig en hou jou droog in ’n motreëntji­e en warm as die windjie skraal waai. Druk hom in jou fietsrytop se sak of die kantsakkie van jou rugsak as jy voetslaan. Jy gaan dankbaar wees as die weer beginne draai... R850 by firstascen­t.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa