Ap­ple Mu­sic-in­te­ke­ning

Weg! - - Toerusting Kersgeskenke -

Ja, daar is die­ge­ne wat ver­lang na die dae van pla­te­spe­lers en Walk­mans. Maar een goeie ding van die di­gi­ta­le re­vo­lu­sie is dat e­ni­ge ou met ’n slim­foon nou toe­gang kan kry tot aan­lyn­mu­siek­bi­bli­o­te­ke. ’n Ap­ple Mu­sic-in­te­ke­ning gee jou toe­gang tot ’n lied­jie­bi­bli­o­teek. (An­droid-men­se kan Google Play Mu­sic ge­bruik.) Tuis kop­pel jy jou foon via Blu­e­tooth aan ’n luid­spre­ker en speel mu­siek via die Wi-Fi. Van­af R30 per maand af­han­gend van die plan wat jy kies by ap­ple.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.