Weg!

Spurcycle-fietsklokk­ie

-

’n Fietsklokk­ie is nie vreeslik manlik nie, maar dis prakties. Die geklingel maak mense bewus van jou teenwoordi­gheid en kan ongelukke voorkom; dié klokkie lui hard en duidelik. Klokkiegew­ys is dit duur, maar sy waarborg is lewenslank. ’n Replika is die goedkoper Rock Brothers-klokkie teen R380 – maar hoe lank gaan hy lui? Sowat R750 op bikebells.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa