’n Mi­kro­skoop

Weg! - - Toerusting Kersgeskenke -

Op re­ën­dae en stil Son­dae moes ek as kind blok­kies bou, boek lees, Mo­no­po­ly speel en mi­kro­skoop kyk. El­ke keer wan­neer iets tus­sen die twee glas­plaat­jies vas­ge­druk en on­der die lens in­ge­skuif is (’n duif­veer of ’n paar kor­rel­tjies stuif­meel), was ek in ver­voe­ring.

Dié mo­no­ku­lê­re mi­kro­skoop werk met spie­ël­be­lig­ting en het nie bat­te­rye of ’n krag­punt no­dig nie. Die oog­stuk en voor­wer­plens sorg vir ’n ge­kom­bi­neer­de ver­gro­ting van x 400. R376 by e­dutra­de.co.za (ge­wo­ne prys: R685)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.