K-Way S­her­pa Ex­pe­di­ti­on PVC Duf­fle Bag

Weg! - - Toerusting Kersgeskenke -

Hier­die sak lyk nie net mooi nie, maar is ook stof­be­stand en wa­ter­dig. Ek het geen plan­ne om die wê­reld se se­we hoog­ste pie­ke uit te klou­ter nie. Maar dis lek­ker om te weet dat jou sak reg is vir so ’n straw­we eks­pe­di­sie... sou die uit­no­di­ging op­duik. Dié sak is eg­ter ewe ge­skik vir mo­tor­fiets­toe­re, bootvaarte en 4x4-eks­pe­di­sies saam met my ge­sin. R1 500 by Ca­pe U­ni­on Mart

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.