Weg!

RYOBI Dual Power Stereo

-

Goed, dis lekker om in stilte te kamp en na die naggeluide te luister, maar ek hou ook van ’n bietjie Johnny Cash langs die kampvuur.

Hierdie radio werk met ’n 18 V-Ryobibatte­ry (nie ingesluit nie) – dieselfde een as wat jou Ryobi- koordlose boor gebruik. Dit het ’n USB-sok om slimfone te laai, ’n Bluetooth-verbinding en ’n FM/AM-radio. R1 880 by Mica

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa