Weg!

’n Slim boks

-

National Luna is ’n paar jaar herhaaldel­ik gevra om ’n boks sonder fieterjasi­es vir ’n ekstra battery te ontwerp wat dit makliker sal maak om elektronie­se toestelle aan ’n 12V-battery te koppel. Pleks van ’n gewone ou plastiekbo­ks met beperkte funksies aan mekaar slaan, het ons die nuwe Auxiliary Battery Box gemaak wat ten volle aangepas kan word by jou behoeftes. Bespaar geld deur die verbinding­s te kies wat jy benodig: ’n DIN/ Hella-verbinding, ’n sigaretsok, ontelbare USB-punte Die keuse is joune!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa