Kry ’n goeie on­der­steu­nings­diens

Weg! - - Advertensie-artikel -

Soos wat 12V-ys­kas­te al ster­ker en meer doel­tref­fend word, word dit al be­lang­ri­ker om on­feil­ba­re on­der­steu­nings­krag te hê. En wat is meer be­trou­baar as ’n so­le­no­ïed­stel­sel wat me­ga­nies ge­toets is en al vir 20 jaar ver­trou word? In­der­daad: Na­ti­o­nal Lu­na se aan­boord-dub­bel­bat­ter­y­stel­sel be­dien al se­dert 1997 die wê­reld­wye 4x4-, boot- en woon­wa­mark­te. Dis ook die dub­bel­bat­ter­y­stel­sel wat A­vis Sa­fa­ri Ren­tals vir hul­le vloot hard­wer­ken­de Ford Ran­gers en Toyo­ta Land Crui­sers ge­bruik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.