LEER BE­TER FO­TO’S NEEM IN BOTSWA­NA

Weg! - - Mense Se Lense Lesersfoto’s -

Wil jy ook fo­to’s soos hier­die neem? Kom saam op Weg se 11 dae lan­ge fo­to­toer deur Botswa­na – een van ons joer­na­lis­te ry saam en help jou om die bes­te uit jou ka­me­ra­toe­rus­ting (e­ni­ge mo­del­le wel­kom!) te kry. Jy ry jou eie kar, maar toer saam met ’n ge­sou­te gids en sy span wat die le­we vir jou mak­li­ker maak o­ral waar jy gaan: Hul­le maak die kos én jou tent word vir jou op- en af­ge­slaan. Tus­sen­deur kom jy by plek­ke soos die Ma­han­go-wild­re­ser­vaat (Na­mi­bië), C­ho­be- na­si­o­na­le park (Botswa­na) en Vic­to­ri­aw a­ter­val (Zim­bab­we) waar jy va­kan­sie­fo­to’s gaan neem wat al­mal by die huis op hol gaan hê. Da­tums vir 2018 15-25 Maart en 15-25 Ju­lie. Be­spre­kings 044 535 0065; in­fo@m­p­a­fa.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.