BLY HIER

Weg! - - Johan Aan Die Woord -

Ver­blyf Hier is 8 staan­plek­ke, met krag en water en som­mi­ge het ska­du­net-af­dak­ke. Dit kos P135 (R169) p.p. Die ge­meen­skap­li­ke bad­ka­mers is baie net­jies. Die 6 cha­lets het elk slaap­plek vir 2 men­se, maar ’n en­kel­bed kan in­ge­dra word vir ’n kind. Dit kos P1 130 (R1 403) p.n. Jy kan hier eet, maar be­spreek voor­af. D­rie­gang-aand­e­te: P190 (R236) p.p. Ont­byt: P90 (R112). Dag­toe­re Mak­ga­dik­ga­di- na­si­o­na­le park (min­stens 4 men­se, 3 uur lank): P290 (R360) p.p., plus P70 (R87) p.p.-park­ta­rief, plus P150 (R187) per voer­tuig om met die pont oor die ri­vier te gaan (een­rig­ting). Nx­ai­pan­na­si­o­na­le park (min­stens 4 men­se, met piek­niek): P995 (R1 236) p.p. Sen­traal-Ka­la­ha­ri-wild­re­ser­vaat (min­stens 4 men­se, sluit piek­niek in): P1 350 (R1 677) p.p. GPS S20.469404 E24.514594

00 267 77 152 753; 00 267 72 234 998; 00 267 74 848 055 (Hei­ke); ti­aans­camp.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.