VLIEG OOR DIE DEL­TA

Weg! - - Klassieke Reisplan -

In Maun is ver­skeie o­pe­ra­teurs met min of meer die­self­de ta­rie­we. Maak ’n groep van 5 (of vlieg saam met ander toe­ris­te), dan kos dit jou min­der as R1 000 p.p.* Al­mal ver­trek van die Maun-lug­ha­we af – bring jou pas­poort saam, selfs al gaan jy nie nou land­uit nie. Air S­ha­ka­we 00 267 686 3620 (so­wat R5 206 vir 5 men­se) Mo­re­mi Air 00 267 686 3632 (so­wat R4 983 vir 5) Mack Air 00 267 686 0675 (so­wat R3 936 vir 5) Ka­van­go Air 00 267 686 0323 (so­wat R5 333 vir 5)

* Doen na­vraag oor pry­se wanneer jy be­spreek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.