Nag van die bar­ra­ku­da

Pier Ma­ne, Suid-A­fri­ka

Weg! - - Mense Se Lense -

Bar­ra­ku­das is ’n warm­wa­ter­spe­sie en hul­le is nog­al fo­to­ge­nies met hul­le tand­glim­lag­ge en tier­streep­sye. Die moei­lik­heid vir ’n on­der­wa­ter­fo­to­graaf is dat hul­le sel­de in vlak water by­een­kom, waar die lig ge­woon­lik die heel bes­te is.

Pier was ge­luk­kig om hier­die spi­raal van dié roof­vis­se op ’n diep­te van slegs 25 m te sien toe hy naby Port Soe­dan in die Rooi­see ge­duik het. Sy foto was die naas­wen­ner in die ka­te­go­rie A­fri­ka ter See.

O­lym­pus E-M1; 8 mm­lens, slui­ter­spoed 1/80ste van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f7.1; ISO 100; met ’n stro­bo­sko­pie­se flits.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.