Woes­tyn-har­de­baar­de

Pa­nos Las­ka­ra­kis, G­rie­ke­land

Weg! - - Mense Se Lense -

Pa­nos het dié foto op ’n win­ters­og­gend op een van die mees ver­la­te plek­ke op aar­de ge­neem: die noord­wes­te­li­ke hoek van Na­mi­bië, naby die An­go­le­se grens waar die Ku­ne­ne­ri­vier en die Ka­o­ko­veld by­een­kom. Min die­re kan hier oor­leef, maar die gems­bok het aan­ge­pas by die ui­ter­ste tem­pe­ra­tu­re en ge­brek aan water.

Pa­no was dou­voor­dag op sy pos. Hy het ge­weet wat­ter roe­te die bok­ke sou vat om uit die Ku­ne­ne te drink en hy het vir hul­le ge­wag. Die die­re het uit­ein­de­lik daar aan­ge­kom en gra­si­eus oor die dui­ne be­weeg.

Pa­nos se foto het die ka­te­go­rie A­fri­ka-land­skap­pe ge­wen.

Ca­non 7D; 400 mm-lens; slui­ter­spoed 1/1 000ste van ’n se­kon­de; lens­o­pe­ning f8; ISO 200. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.