TOERUSTING

Suid-Afrika het roe­tes van wê­reld­ge­hal­te, pas­se in oor­vloed en nim­mer­ein­di­gen­de grond­paaie. As die fiets­ry­gog­ga jou nog nie ge­byt het nie, is dit tyd om ’n fiets te koop en die wê­reld op twee wie­le te ver­ken.

Weg! - - Inhoud - DEUR JON MIN­STER

Berg­fiets­ry word ál ge­wil­der in Suid-Afrika. Ons help jou om die bes­te fiets te kies – of jy nou rus­tig met ’n twee­spoor­pad langs wil trap of soos ’n wil­le­wrag­tig teen ’n af­draan­de wil laat waai

Daar is heel­wat goed­koop berg­fiet­se op die mark. Die mees­te van dié fiet­se het eg­ter ’n ou­tyd­se raam­werk, twy­fel­ag­ti­ge ve­ring en kom­po­nen­te van ’n swak ge­hal­te, en goed sal na­der­hand breek.

Gee eer­der ’n bie­tjie meer geld ute uit en kry y ’n fiets ets met et ’n ste sterk, , lig­te gte raam en ’n rat­stel­sel en ve­ring wat kan by­hou as jy hard trap. Jy het nie ’n dub­bel­ve­ring­stel­sel no­dig nie – ’n fiets met ve­ring op die voor­ste wiel is net so­veel pret.

Jy kan byna e­nig­iets doen met die Trek Roscoe 8: berg­fietspaad­jies ná werk, na­week­uit­stap­pies met vrien­de, en selfs toer op grond­paaie. As jy sien jy be­gin een soort fiets­ry meer ge­niet as al­les an­ders, kan jy ’n fiets kry wat be­ter ge­skik is vir daai doel­wit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.