Los die tan­de­bor­sel – pak jou ka­me­ra

Weg! - - Briewe Vooraf -

Ek moes die af­ge­lo­pe va­kan­sie ’n baie moei­li­ke be­sluit maak in die Fe­lix U­ni­te-ba­sis­kamp. Ons ge­sin sou op ’n vier dae lan­ge ka­jak­toer op die Oran­je­ri­vier ver­trek en ons het net ’n paar 25 li­ter-plas­tiek­em­mers vir al ons goed. Dis nou kle­re, toi­let­wa­re en al die ek­stras wat ’n mens no­dig het vir ’n se­we- en ne­ge­ja­ri­ge. En my ka­me­ra­toe­rus­ting was nog nie eens op die lys nie...

Ek is nie ’n pro­fes­si­o­ne­le fo­to­graaf nie, maar ’n toe­ge­wy­de a­ma­teur en oor die ja­re heen het ek ’n paar net­jie­se lense en ’n hom­mel­tuig aan­ge­skaf.

Op die laas­te mi­nuut het ek my toerusting oor­ge­pak. Ek het ’n paar “nood­saak­lik­he­de” ge­los en die hom­mel­tuig, twee lense, ’n drie­poot en fil­ters in­ge­prop.

Ek kon die e­pie­se land­skap en my kin­ders se er­va­ring be­hoor­lik vas­vang. My ka­me­ra was toe ’n nood­saak­li­ke i­tem!

SEAN UYS, Dur­ban

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.