Kom stap in die Ka­roo

Weg! - - Briewe Vooraf -

Ons was on­langs op die vier dae lan­ge Heu­ning­landstap­toer bui­te Beau­for­tWes na aan­lei­ding van die ar­ti­kel in Weg se No­vem­ber 2017-uit­ga­we. Dit was ’n uit­son­der­li­ke roe­te met mooi uit­sig­te, en die stil­te van die veld soos ’n mens dit net in die Ka­roo kan er­vaar.

Niks was te veel vir ons gas­heer en -vrou, Dou­we en Lie­zl Vlok, nie. Die maal­tye was heer­lik en hul­le het uit hul­le pad ge­gaan om ons te be­derf en tuis te laat voel.

HANLIE ELLIS, Hei­del­berg >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.