Maak ’n draai op U­ni­on­da­le

Weg! - - Briewe Vooraf -

Ons hou daar­van om nu­we plek­ke te ver­ken en was on­langs op U­ni­on­da­le ( Weg #162) in die Lang­kloof. Die vrien­de­li­ke Dir­kie Coet­zee se dorpstoer op sy “Toe­kie” was lek­ker. Ons het met die toe­ris­me­be­amp­te Ri­co Clas­sen se hulp ver­by die spook se “rus­plek” ge­ry en die warm­wa­ter­bron na­by Toor­wa­ter aan­ge­doen.

CHRIS en BELINDA PAPENFUS, Port E­li­za­beth

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.