K­gala­ga­di oor­tref al­le ver­wag­tings

Weg! - - Briewe Vooraf -

Ons was van­jaar die eer­ste keer in die K­gala­ga­di-oor­grens­park. Ons het die vol­gen­de ge­sien: ’n jag­lui­perd­vangs, die ge­boor­te van ’n wil­de­bees, ’n lui­perd wat ’n vo­ël pro­beer vang, ’n muis­hond wat ’n duif dood­maak, hi­ë­nas wat ba­klei, trop­pe spring­bok­ke, leeus, ka­meel­per­de, vol­strui­se, ’n wil­de­kat en nog wat!

Op ons laas­te dag op pad uit het ons twee leeu­wy­fies langs die pad ge­waar net voor die T­weeRi­vie­ren-rus­kamp. Ons het laat waai met die ka­me­ras. Kyk daai tan­de; ek was bly ek was in die kar.

K­gala­ga­di, jy sien my be­slis gou weer! TRACEY LEAH THOMSON,

Kru­gers­dorp

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.